ONDERSTEUN

Word ‘n ondersteuner van die VOORTREKKERMONUMENT

Die Voortrekkermonument kort 10 000 vriende
om daagliks Afrikanergeskiedenis te bevorder

Jy kan nóú

HELP!

Sluit aan as ‘n vriend van die Monument deur die onderstaande vorm te voltooi waarna een van ons diensagente jou sal kontak met meer inligting.

Ons het tans 2500 ondersteuners, maar ons kort jou hulp om so vinnig as moontlik 10 000 ondersteuners te bereik

DIE VOORTREKKERMONUMENT
het jou nodig om ‘n verskil te maak.